MP3.com - Free music downloads, radio, lyrics, songs, and playlists

Fokofpolisiekar

102 Shouts   -   221,857 Scrobbles

Biography

Read More...

Top Songs

Total plays on Last.fm over the last 6 months
  1. Hemel Op Die Platteland - (2:40)  -  612 plays
  2.  
    Lyrics
    As 'n vliegtuig sou kon val bo-op Tygerberg vanaand
    sou ek al my voornemings oorweeg
    dis makliker om in te gee voor die tradisiemasjien my kom haal
    dis die gevoel van iets moet breek, dis die ingeboude vrees
    ek's gebore met 666 op my kop getattoeer
    Tygerberg Vliegtuig - (2:53)  -  282 plays
  3.  
    Lyrics
    Kom ons sing oor kuier op Stellenbosch
    met rooiwyn en sigarette sit ons in 'n minimumveiligheidstronk
    kom ons sing oor presteer in 'n sisteem van gehoorsaamheid
    kom ons sing oor jou verleppende persoonlikheid
    vernietig jouself
    Vernietig Jouself  -  343 plays
  4.  
    Lyrics
    Al die fucked-up kinders rook
    Maar kyk mooi, daar is iets ander fout
    En ek wil beter verstaan
    Wat is die oorsprong van my haat
    En nou's dit 6 jaar later
    Fokofpolisiekar  -  314 plays
  5. Brand Suid-Afrika - (3:18)  -  356 plays
Show More (5)